Joshua 22:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het na die kinders van Ruben en na die kinders van Gad en na die halwe stam van Manasse, na die land Gílead, Pinehas, die seun van die priester Eleásar, gestuur; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het vir Pinehas, die seun van die priester Eleasar, na die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam in Gilead gestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die kinders van Israel het Pinehas, die seun van Ele sar, die priester, na die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasse, na die land G¡lead gestuur, |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het vir Pinehas seun van die priester Eleasar na die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam in Gilead gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete stuur toe vir Pinehas, seun van die priester Eleasar, na die nageslag van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse in die Gileadstreek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die Israeliete het eers vir Pinehas seun van die priester Eleasar gestuur na die twee en 'n halwe stamme in die land Gilead. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar voordat hulle iets verder gedoen het, het hulle eers ’n afvaardiging onder aanvoering van Pinehas die seun van die priester Eleasar na die stamme in Gilead toe gestuur. |