Joshua 22:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe roep Josua die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Josua die stamme van Ruben en Gad en die halwe Manassestam by hom laat bymekaarkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Josua die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse laat roep |
| Afrikaans 1983 | Josua het daarna die stamme Ruben en Gad en die een helfte van die Manassestam geroep |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Josua die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse geroep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het Josua die manne van die stamme Ruben, Gad en die halwe Manasse-stam geroep |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Josua die stamme van Ruben, Gad en die halwe Manassestam nader geroep. |