Joshua 21:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het uit die stam van die kinders van Juda en uit die stam van die kinders van Símeon hierdie stede gegee wat hier by name genoem word, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die gebied van Juda en Simeon het hulle dorpe gegee |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder het hulle, uit die stam van die kinders van Juda en uit die stam van die kinders van S¡meon, hierdie stede gegee wat hulle met hul name genoem het: |
| Afrikaans 1983 | In die stamgebied van Juda en Simeon is die volgende stede wat by name aangedui is, toegeken |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het uit die stamgebiede van die nageslag van Juda en Simeon die volgende dorpe wat by die naam genoem word, afgestaan – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die name van die stede wat hulle vir die Leviete gegee het in die lande van die stamme Juda en Simeon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [9-10] Die eerste groep Leviete aan wie stede toegeken is, was dié uit die nageslag van Aäron wat tot die Kehatgroep behoort het. Hulle het die volgende stede uit die gebiede van Juda en Simeon gekry: |