Joshua 21:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die kinders van Merári volgens hulle families het uit die stam van Ruben en uit die stam van Gad en uit die stam van Sébulon twaalf stede gehad.
Afrikaans (NLV) 2011 Die families van die Merarigroep het twaalf dorpe in die gebied van Ruben, Gad en Sebulon gekry.
Afrikaans 1933/1953 en die kinders van Mer ri, volgens hulle geslagte, uit die stam van Ruben en uit die stam van Gad en uit die stam van S,bulon, twaalf stede.
Afrikaans 1983 Vir die families in die Merarigroep was daar twaalf stede in die stamgebied van Ruben, Gad en Sebulon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir die nageslag van Merari, vir hulle familiegroepe, was dit twaalf dorpe uit die stamgebiede van Ruben, Gad en Sebulon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het vir die Merari-familie 12 stede gegee in die lande van die stamme Ruben, Gad en Sebulon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Aan die Merarigroep is twaalf stede toegeken uit die gebiede van Ruben, Gad en Sebulon.