Joshua 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die ander kinders van Kehat het deur die lot uit die geslagte van die stam van Efraim en uit die stam van Dan en uit die halwe stam van Manasse tien stede gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir die res van die ander lede van die Kehatgroep is tien dorpe geloot in die gebiede van die families van die stamme Efraim, Dan en die een helfte van Manasse. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die ander kinders van Kehat, uit die geslagte van die stam van Efraim en uit die stam van Dan en uit die halwe stam van Manasse, deur die lot, tien stede; |
| Afrikaans 1983 | Vir die res van die Kehatgroep is tien stede geloot in die gebied van die families in die stam Efraim, die stamgebied Dan en dié van die halwe Manassestam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die res van die nageslag van Kehat is daar uit die stamgebiede van Efraim en Dan en die halwe stam van Manasse se familiegroepe tien dorpe deur die lot toegeken; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir die ander Leviete van die Kehat-familie tien stede gegee in die lande van die stamme Efraim, Dan en die halwe Manasse-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die res van die Kehatgroep is tien stede toegeken uit die gebiede van Efraim, Dan en die halwe Manassestam. |