Joshua 21:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar het geen gebrek aan enige goeie ding wat die HERE met die huis van Israel gespreek het nie; alles het gebeur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nie een van al die goeie dinge wat die Here vir Israel beloof het, het agterweë gebly nie. Elkeen van hulle het gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Geen woord van al die goeie woorde wat die HERE met die huis van Israel gespreek het, het onvervuld gebly nie; alles het uitgekom. |
| Afrikaans 1983 | Nie een van al die goeie beloftes wat die Here aan Israel gemaak het, het onvervul gebly nie. Almal is nagekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nie 'n woord van al die goeie beloftes wat die Here aan die huis van Israel gemaak het, het onvervuld gebly nie; alles is vervul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat die Here vir die Israeliete belowe het, het gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het elke belofte nagekom wat Hy aan Israel gemaak het. |