Joshua 21:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie stede was elkeen met hulle weiveld rondom hulle; so was al hierdie stede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen van hierdie plekke het weiveld rondom hom gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hierdie stede het stad vir stad rondom hulle weiveld gehad; so was dit met al hierdie stede. |
| Afrikaans 1983 | Elke stad het weiveld rondom hom gehad. Dit was die geval met al dié stede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen van hierdie dorpe moes sy meentgrond rondom hê. So was dit by al hierdie dorpe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was weiveld by elke stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |