Joshua 21:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So was al die stede vir die kinders van Merári volgens hulle geslagte, wat oorgebly het uit die geslagte van die Leviete, volgens hulle lot twaalf stede.
Afrikaans (NLV) 2011 Twaalf plekke is dus vir die oorblywende Merarigroep geloot.
Afrikaans 1933/1953 Al die stede was vir die kinders van Mer ri, volgens hulle geslagte wat nog oor was uit die geslagte van die Leviete; en hulle lot was twaalf stede.
Afrikaans 1983 Vir die oorblywende families, dié in die Merarigroep, is dus altesaam twaalf stede geloot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die loting van dorpe vir die oorblywende familiegroepe van die nageslag van Merari, Levitiese familiegroepe, was altesaam twaalf dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander Leviete, die Merari-familie, het tien stede gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Merarigroep het dus altesaam twaalf stede met hulle weivelde gekry.