Joshua 21:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit die stam van Gad, Ramot in Gílead met sy weiveld, om 'n vrystad te wees vir 'n doodslag; en Mahanaim met sy weiveld, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In Gad se gebied het hulle Ramot in Gilead, waarheen mense kon vlug, Maganajim, |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit die stam van Gad, die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het: Ramot in G¡lead met sy weiveld, en Mahan im met sy weiveld, |
| Afrikaans 1983 | en in die stamgebied van Gad die asielstad Ramot in Gilead, Maganajim, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die stamgebied van Gad was dit Ramot in Gilead, die asielstad vir dié wat doodslag begaan het, met sy meentgrond, Maganajim met sy meentgrond, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van die Gad-stam hierdie stede gekry: die asielstad Ramot in die land Gilead, en die stede Maganajim, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en uit die gebied van Gad die toevlugstad Ramot in Gilead, Maganajim, |