Joshua 21:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kedemot met sy weiveld, en Mefaat met sy weiveld; vier stede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kedemot en Mefaät met hulle weivelde gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ked,mot met sy weiveld, en Mef ät met sy weiveld: vier stede. |
| Afrikaans 1983 | Kedemot en Mefaät, dié vier stede elkeen met sy weiveld; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kedemot met sy meentgrond, en Mefaät met sy meentgrond – vier dorpe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kedemot en Mefaät, saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kedemot en Mefaät; |