Joshua 21:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit die stam van Ruben: Beser met sy weiveld, en Jahasa met sy weiveld, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die gebied van Ruben het hulle die vier plekke Beser, Jahas, |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit die stam van Ruben: Beser met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld, |
| Afrikaans 1983 | in die stamgebied van Ruben: Beser, Jahas, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die stamgebied van Ruben was dit Beser met sy meentgrond, Jahas met sy meentgrond, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van die Ruben-stam hierdie stede gekry: Beser, Jahas, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | uit die gebied van Ruben: Beser, Jahas, |