Joshua 21:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Al die stede van die Gersoniete volgens hulle geslagte was dertien stede met hulle weiveld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In totaal het die Gersongroep dus dertien dorpe met weivelde gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | al die stede van die Gersoniete, volgens hulle geslagte, was dertien stede met hulle weiveld. |
| Afrikaans 1983 | Die Gersonfamilies het dus altesaam dertien stede met weivelde gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dorpe van die Gersongroep, vir hulle familiegroepe, was altesaam dertien, met hulle meentgrond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Gerson-families het 13 stede gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Gersongroep het dus altesaam dertien stede met hulle weivelde gekry. |