Joshua 21:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die stam van Aser: Misal met sy weiveld, Abdon met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 In die gebied van Aser het hulle die vier plekke Misal, Abdon,
Afrikaans 1933/1953 En uit die stam van Aser: Miseal met sy weiveld, Abdon met sy weiveld,
Afrikaans 1983 in die stamgebied van Aser: Misal, Abdon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die stamgebied van Aser was dit Misal met sy meentgrond, Abdon met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het van die Aser-stam hierdie stede gekry: Misal, Abdon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het ook vier stede met hulle weivelde uit die gebied van Aser gekry: Misal, Abdon,