Joshua 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kinders van Israel het aan die Leviete uit hulle erfdeel, op bevel van die HERE, hierdie stede en hulle weiveld gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Israeliete het vervolgens die opdrag van die Here uitgevoer en in hulle gebiede dorpe met weiveld vir die Leviete gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die kinders van Israel aan die Leviete, volgens die bevel van die HERE, uit hulle erfdeel die volgende stede met hulle weiveld afgestaan: |
| Afrikaans 1983 | Die Israeliete het toe die bevel van die Here uitgevoer en uit hulle woongebiede vir die Leviete dorpe met weivelde gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Israeliete het toe, volgens die bevel van die Here, uit hulle erfdeel hierdie dorpe en hulle meentgrond aan die Leviete afgestaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het toe gedoen soos die Here gesê het. Hulle het vir die Leviete stede gegee, stede saam met weivelde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het die Israeliete in opdrag van die Here die volgende stede met weiding uit hulle eie grondgebied vir die Leviete gegee. |