Joshua 21:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jarmut met sy weiveld, Engannim met sy weiveld; vier stede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jarmut en En-Gannim met hulle weivelde aan hulle toegewys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jarmut met sy weiveld, En-Gannim met sy weiveld: vier stede. |
| Afrikaans 1983 | Jarmut en En-Gannim, dié vier stede elkeen met sy weiveld; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jarmut met sy meentgrond en En-Gannim met sy meentgrond – vier dorpe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jarmut en En-Gannim saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jarmut en En-Gannim met hulle weivelde gekry. |