Joshua 21:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En uit die stam van Issaskar: Kison met sy weiveld, Dabere met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 In die gebied van Issaskar is die vier dorpe Kisjon, Daberat,
Afrikaans 1933/1953 En uit die stam van Issaskar: Kisjon met sy weiveld, en Daberat met sy weiveld,
Afrikaans 1983 in die stamgebied van Issaskar: Kisjon, Daberat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die stamgebied van Issaskar was dit Kisjon met sy meentgrond, Daberat met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het van die Issaskar-stam hierdie stede gekry: Kisjon, Daberat,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit die gebied van Issaskar het hulle die vier stede Kisjon, Daberat,