Joshua 21:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die stede was tien met hulle weiveld vir die geslagte van die kinders van Kehat wat oorgebly het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Kehatgroep het altesaam dus tien plekke met hulle weivelde gekry.
Afrikaans 1933/1953 alles saam tien stede met hulle weiveld vir die geslagte van die kinders van Kehat wat nog oorgebly het.
Afrikaans 1983 Die families in die res van die Kehatgroep het dus altesaam tien stede met hulle weivelde gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al tien hierdie dorpe met hulle meentgrond was vir die res van die familiegroepe van Kehat se nageslag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander Leviete in die Kehat-familie het tien stede gekry, saam met die weivelde by die stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Kehatgroep het dus altesaam tien stede met hulle weivelde gekry.