Joshua 21:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit die halwe stam van Manasse: Tanag met sy weiveld, en Gatrimmon met sy weiveld; twee stede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die gebied van die halwe Manassestam het hulle die twee dorpe Taänak en Gat-Rimmon met hulle weivelde gekry. |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit die helfte van die stam van Manasse: T änag met sy weiveld, en Gat-Rimmon met sy weiveld: twee stede; |
| Afrikaans 1983 | en in die gebied van die halwe Manassestam: Taänak en Gat-Rimmon, dié twee stede elkeen met sy weiveld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die halwe stam van Manasse se gebied was dit Taänag met sy meentgrond en Gat-Rimmon met sy meentgrond – twee dorpe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van die halwe Manasse-stam hierdie stede gekry: Taänak en Gat-Rimmon, saam met die weivelde by die stede. Dit was twee stede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die gebied van die halwe Manassestam het hulle die volgende twee stede met hulle weivelde gekry: Taänak en Gat-Rimmon. |