Joshua 21:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Kibsaim met sy weiveld, en Bet-Horon met sy weiveld; vier stede.
Afrikaans (NLV) 2011 Kibsajim en Bet-Goron; dus vier dorpe met hulle weivelde.
Afrikaans 1933/1953 en Kibs im met sy weiveld, en Bet-Horon met sy weiveld: vier stede.
Afrikaans 1983 Kibsajim en Bet-Goron, dié vier stede elkeen met sy weiveld;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kibsajim met sy meentgrond en Bet-Goron met sy meentgrond – vier dorpe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kibsajim en Bet-Goron, saam met die weivelde by die stede. Dit was vier stede.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kibsajim en Bet-Goron.