Joshua 21:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het met hulle in Silo in die land Kanaän gespreek en gesê: Die HERE het deur die hand van Moses bevel gegee om aan ons stede te gee om in te woon, met sy weiveld vir ons vee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het in Silo in die land van Kanaän met hulle gepraat: “Die Here het vir Moses die opdrag gegee dat ons stede moet kry om in te woon en weiveld vir ons vee.”
Afrikaans 1933/1953 en met hulle gespreek in Silo, in die land Kanaän, en gesê: Die HERE het deur die diens van Moses bevel gegee dat aan ons stede afgestaan moet word om in te woon, met hulle weiveld vir ons vee.
Afrikaans 1983 in Silo in Kanaän en vir hulle gesê: “Die Here het deur Moses beveel dat ons stede moet kry om in te woon en weiveld vir ons vee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en met hulle in Silo, in die land Kanaän, gepraat. Hulle het gesê: “Die Here self het by monde van Moses beveel dat dorpe aan ons afgestaan moet word om in te woon, asook hulle meentgrond vir ons vee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die familiehoofde het met hulle gepraat in die stad Silo, in die land Kanaän. Hulle het gesê: “Die Here self het vir Moses gestuur om te sê dat ons stede moet kry waar ons kan woon, en ook weiveld vir ons diere.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***