Joshua 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die stede van die kinders van Aäron, die priesters, was dertien stede met hulle weiveld.
Afrikaans (NLV) 2011 Die priesters uit die nageslag van Aäron het dus altesaam dertien dorpe met hulle weivelde gekry.
Afrikaans 1933/1953 Al die stede van die kinders van Aäron, die priesters, was dertien stede met hulle weiveld.
Afrikaans 1983 Die priesters uit die nageslag van Aäron het dus altesaam dertien stede met hulle weivelde gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die dorpe van die nageslag van Aäron, die priesters, met hulle meentgrond, was altesaam dertien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesters van die nageslag van Aäron het 13 stede gekry, elke stad met sy weiveld.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die priesters uit Aäron se nageslag het dus altesaam dertien stede met hulle weivelde gekry.