Joshua 21:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit die stam van Benjamin: Gibeon met sy weiveld, Geba met sy weiveld, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In Benjamin se gebied het hulle Gibeon, Geba, |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit die stam van Benjamin: G¡beon met sy weiveld, en Geba met sy weiveld, |
| Afrikaans 1983 | en van die stam Benjamin Gibeon, Geba, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die stamgebied van Benjamin was dit Gibeon met sy meentgrond, Geba met sy meentgrond, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van die Benjamin-stam ook hierdie stede gekry: Gibeon, Geba, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die gebied van Benjamin het hulle vier stede met hulle weivelde gekry: Gibeon, Geba, |