Joshua 21:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het aan die kinders van Aäron, die priester, Hebron met sy weiveld gegee as 'n vrystad vir 'n doodslag; en Libna met sy weiveld,
Afrikaans (NLV) 2011 Die priester Aäron se nageslag het ontvang: Hebron, waarheen iemand vir beskerming kon vlug, Libna,
Afrikaans 1933/1953 En aan die kinders van Aäron, die priester, het hulle gegee Hebron, die vrystad vir hom wat 'n doodslag begaan het, met sy weiveld, en Libna met sy weiveld,
Afrikaans 1983 Die nageslag van die priester Aäron het dus ontvang: die asielstad Hebron, en Libna,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die nageslag van die priester Aäron, het hulle Hebron met sy meentgrond afgestaan, die asielstad vir dié wat doodslag begaan het; ook Libna met sy meentgrond,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die nageslag van die priester Aäron het hierdie stede gekry: die asielstad Hebron, en Libna,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saam met Hebron, een van die toevlugstede, het Aäron se kinders altesaam nege stede met hulle weivelde uit die gebiede van Juda en Simeon gekry: Libna,