Joshua 21:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die veld van die stad en sy dorpe het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, as sy besitting gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die veld en klein dorpies rondom die dorp was egter Kaleb, die seun van Jefunne, se eiendom. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar die saaigrond van die stad, met sy dorpe, het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, as sy besitting gegee. |
| Afrikaans 1983 | Die lande en die buiteposte van die stad is aan Kaleb seun van Jefunne as eiendom toegeken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die saaigrond van die dorp en sy gehuggies het hulle vir Kaleb, seun van Jefunne, as erfgrond gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Kaleb seun van Jefunne het die koringlande en die klein dorpies naby die stad gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat die lande van die stad en die omringende dorpe betref, was dié reeds aan Kaleb die seun van Jefunne toegeken. |