Joshua 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat die kinders van Aäron gehad het, uit die geslagte van die Kehatiete wat uit die kinders van Levi was, want hulle s'n was die eerste lot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | aan die Leviete uit die nageslag van Aäron wat aan die Kehatgroep behoort het. Hulle loting het eerste aan die beurt gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | die kinders van Aäron dan, uit die geslagte van die Kehatiete, uit die kinders van Levi, het ontvang -- want die eerste lot was vir hulle -- |
| Afrikaans 1983 | aan die Leviete uit die nageslag van Aäron wat tot die Kehatgroep behoort het. Die eerste loting was vir hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dit was vir die nageslag van Aäron uit die familiegroepe van Kehat uit die Leviete, want die eerste loting was vir hulle: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het eers lootjies getrek, en die Leviete van die nageslag van Aäron wat aan die Kehat-familie behoort het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |