Joshua 21:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die familiehoofde van die Leviete nader gekom na Eleasar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die leiers van die Leviete het die priester Eleasar, Josua die seun van Nun en die hoofde van die Israelitiese stamme ontmoet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die familiehoofde van die Leviete nader gekom na Ele sar, die priester, en na Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel, |
| Afrikaans 1983 | Die familiehoofde van die Leviete het na die priester Eleasar, na Josua seun van Nun en na die familiehoofde van die Israelitiese stamme toe gekom |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die familiehoofde van die Leviete het Eleasar, die priester, Josua, seun van Nun, en die familiehoofde van die stamme van die Israeliete genader |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die familiehoofde van die Leviete het gekom na die priester Eleasar, na Josua seun van Nun en na die familiehoofde van die Israelitiese stamme toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [1-2] By Silo in Kanaän het die leiers van die stam van Levi met die priester Eleasar, Josua en die leiers van die ander stamme gaan onderhandel en vir hulle gesê: “Die Here het deur Moses beveel dat ons stede moet kry om in te woon, asook weiding vir ons vee.” |