Joshua 20:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met die kinders van Israel en sê: Stel vir julle vrystede uit waarvan ek deur die hand van Moses met julle gespreek het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir die Israeliete hulle moet besluit oor die asielstede waaroor Ek met Moses gepraat het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met die kinders van Israel en sê: Wys die vrystede vir julle aan waarvan Ek deur die diens van Moses met julle gespreek het, |
| Afrikaans 1983 | Julle moet nou die asielstede afstaan wat Ek julle deur Moses beveel het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Praat met die Israeliete en sê, ‘Julle moet vir julleself die asielstede daarstel wat Ek vir julle by monde van Moses aangewys het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die Israeliete sê: Julle moet nou sê watter stede moet asielstede wees. Ek het vir Moses gestuur om dit vir julle te sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê vir die Israeliete: Kies nou vir julle ’n aantal stede wat bekend sal staan as toevlugstede. Ek het die opdrag hieroor al in Moses se tyd gegee. |