Joshua 20:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het ook met Josua gespreek en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sê toe vir Josua: |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het met Josua gespreek en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Die Here het vir Josua gesê: “Sê vir die Israeliete: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het met Josua gepraat en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Josua gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê die Here vir Josua: |