Joshua 19:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die dorpe wat rondom hierdie stede was tot by Baälat-Beer, Ramat van die Suide. Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Símeon volgens hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het ook die klein dorpies rondom hierdie dorpe gekry, tot so ver suid as Baälat-Beër (Rama in die Negevwoestyn). Dit is die grond van die families van die stam Simeon.
Afrikaans 1933/1953 en al die dorpe wat rondom hierdie stede was, tot by B älat-Beër, die Rama van die Suidland. Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van S¡meon volgens hulle geslagte.
Afrikaans 1983 en ook nog al die buiteposte in die omgewing van dié stede tot by Baälat-Beër en Rama in die Suidland. Dit was die eiendom van die families in die stam Simeon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, al die gehuggies wat om hierdie dorpe lê tot by Baälat-Beër en Ramat-Negev. Dit was die erfdeel van die stam van Simeon se nageslag, vir hulle familiegroepe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en ook nog al die dorpies naby die stede tot by die stede Baälat-Beër en Rama in die Suid-land. Dit was die stede van die families in die Simeon-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en ook nog al die kleiner dorpe in die omgewing van dié stede tot by Baälat-Beër en Rama in die suide. Dit was die eiendom van die families in die stam van Simeon.