Joshua 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ain, Remmon en Eter en Asan; vier stede en hulle dorpe:
Afrikaans (NLV) 2011 Ajin, Rimmon, Eter en Asan was ook hulle s’n. Dit was vier dorpe met hulle omringende blyplekke.
Afrikaans 1933/1953 Ajin, Rimmon en Eter en Asan: vier stede met hulle dorpe;
Afrikaans 1983 verder Ajin, Rimmon, Eter en Asan, vier stede met hulle buiteposte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan nog Ajin, Rimmon, Eter en Asan – vier dorpe met hulle gehuggies;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het ook die vier stede Ajin, Rimmon, Eter en Asan gekry en die dorpies daar naby,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) verder ook die vier stede Ajin, Rimmon, Eter en Asan, met hulle omliggende dorpe,