Joshua 19:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Betlebaot en Saruhen; dertien stede en hulle dorpe:
Afrikaans (NLV) 2011 Bet-Lebaot en Sarugen. Dit was altesaam dertien dorpe met hulle gehuggies rondom.
Afrikaans 1933/1953 en Bet-Leb ot en Saruhen: dertien stede met hulle dorpe;
Afrikaans 1983 Bet-Lebaot en Sarugen, dertien stede met hulle buiteposte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bet-Lebaot en Sarugen – dertien dorpe met hulle gehuggies;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bet-Lebaot en Sarugen. Hulle het hierdie 13 stede en die dorpies daar naby gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bet-Lebaot en Sarugen, dertien stede met hulle omliggende dorpe,