Joshua 19:50 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Volgens die woord van die HERE het hulle aan hom die stad gegee wat Hy gevra het, Timnat-Sera op die gebergte van Efraim; en hy het die stad gebou en daarin gaan woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het hulle beveel om die stad te gee wat hy gekies het. Hy het Timnat-Serag in die heuwels van Efraim gekies. Josua het die stad herbou en daar gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | op bevel van die HERE het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het, Timnat-Serag op die gebergte van Efraim; en hy het die stad opgebou en daarin gaan woon. |
| Afrikaans 1983 | Op bevel van die Here het hulle hom die stad gegee wat hy gevra het. Dit was Timnat-Serag in die Efraimsberge. Josua het die stad herbou en daar gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op bevel van die Here het hulle vir hom die dorp gegee wat hy gevra het, Timnat-Serag, in die heuwelland van Efraim. Hy het die dorp herbou en daar gaan woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het gesê hulle moet vir Josua die stad gee wat hy vra. Dit was Timnat-Serag in die Efraim-berge. Josua het die stad reggemaak en hy het daar gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Volgens die Here se opdrag het hulle vir hom die stad gegee wat hy graag wou gehad het: Timnat-Serag in die Efraimsberge. Josua het hierdie stad herbou en daarin gaan bly. |