Joshua 19:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Dan volgens hulle geslagte, hierdie burgers met hul dorpe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie dorpe met hulle omringende dorpies het vroeër aan die families van die stam Dan behoort.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Dan volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe.
Afrikaans 1983 Dié stede met hulle buiteposte was die eiendom van die families in die stam Dan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit dan is die erfdeel van die stam van Dan se nageslag vir hulle familiegroepe, hierdie dorpe met hulle gehuggies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie stede en die dorpies daar naby het behoort aan die families in die Dan-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Dan se families as erfdeel gekry het.