Joshua 19:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Mejarkon en Rakkon, met die grens voor Jafo.
Afrikaans (NLV) 2011 Me-Jarkon en Rakkon saam met die gebied teenoor Joppe.
Afrikaans 1933/1953 en M,-Jarkon en Rakkon, met die gebied teenoor Jafo.
Afrikaans 1983 Me-Jarkon, Rakkon, en ook die gebied regoor Joppe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Me-Jarkon en Rakkon, saam met die gebied teenoor Jafo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Me-Jarkon, Rakkon, en ook die grond naby die stad Joppe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Me-Jarkon, Rakkon, asook die gebied regoor Joppe.