Joshua 19:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die grondgebied van hulle erfdeel was Sora en Estaol en Irsemes, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hulle grondgebied was Sora, Estaol, Ir-Semes, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die lyn van hulle erfdeel omvat: Sorea en Est ol en Ir-Semes, |
| Afrikaans 1983 | Hulle grondgebied het omvat Sora, Estaol, Ir-Semes, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die gebied van hulle erfdeel was Sora, Estaol, Ir-Semes, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stede wat aan hulle behoort het, was Sora, Estaol, Ir-Semes, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle grondgebied het die volgende stede ingesluit: Sora, Estaol, Ir-Semes, |