Joshua 19:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die sewende lot het uitgekom vir die stam van die kinders van Dan volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir die families van die stam Dan is ’n sewende keer geloot. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die stam van die kinders van Dan, volgens hulle geslagte, het die sewende lot uitgekom. |
| Afrikaans 1983 | Vir die families in die stam Dan is sewende geloot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat betref die stam van Dan se nageslag, vir hulle familiegroepe was die uitkoms van die sewende loting soos volg: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het die sewende lootjie getrek, en die Dan-stam het hulle grond gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sewende en laaste stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Dan. |