Joshua 19:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Náftali volgens hulle geslagte, die stede en hulle dorpe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie dorpe en hulle omringende dorpies het aan die families van die stam Naftali behoort.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van N ftali volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe.
Afrikaans 1983 Dié stede met hulle buiteposte is dan die eiendom van die families in die stam Naftali.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit dan is die erfdeel van die stam van Naftali se nageslag, vir hulle familiegroepe, die dorpe met hulle gehuggies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Naftali-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Naftali se families as erfdeel gekry het.