Joshua 19:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle kuslyn was van Helef, van Allon af tot by Saanánnim, en Adami, Nekeb en Jabneël tot by Lakum; en sy uitgange was by die Jordaan;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle grens begin by Gelef, by die groot boom by Saänannim, en loop dan oor Adami-Nekeb, Jabneël, Lakkum en tot by die Jordaanrivier.
Afrikaans 1933/1953 en hulle lyn was van Helef, van die eikeboom by Saän nnim af, en Ad mi-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, en dit loop dood by die Jordaan;
Afrikaans 1983 Hulle grens begin by Gelef, by die groot boom in Saänannim, en loop oor Adami-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, en loop dan dood teen die Jordaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle grens was van Gelef af, van die akkerboom in Saänannim, oor Adami-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, met sy verste punt by die Jordaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die grens van hulle grond begin by die stad Gelef, by die groot boom by die stad Saänannim, en dit gaan verby die stede Adami-Nekeb en Jabneël tot by die stad Lakkum, en dan tot teen die Jordaan-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle grens begin by Gelef, by die groot eikeboom in Saänannim, en loop oor Adami-Nekeb en Jabneël tot by Lakkum, tot waar dit doodloop teen die Jordaan.