Joshua 19:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die sesde lot het uitgekom vir die kinders van Náftali, vir die kinders van Náftali volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sesde keer se loting was vir die grond van die families van die stam Naftali. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die kinders van N ftali het die sesde lot uitgekom, vir die kinders van N ftali volgens hulle geslagte; |
| Afrikaans 1983 | Die sesde loting was vir Naftali, vir die families in die stam Naftali. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die nageslag van Naftali betref, die uitkoms van die sesde loting was vir die nageslag van Naftali, vir hulle familiegroepe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het die sesde lootjie getrek, en die families in die Naftali-stam het toe hulle grond gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die sesde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Naftali. |