Joshua 19:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte, hierdie stede met hulle dorpe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie dorpe met hulle omringende dorpies was die grond van die families van die stam Aser. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe. |
| Afrikaans 1983 | Dié stede met hulle buiteposte is dan die eiendom van die families in die stam Aser. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit dan is die erfdeel van die stam van Aser se nageslag vir hulle familiegroepe, hierdie dorpe met hulle gehuggies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Aser-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Aser se families as erfdeel gekry het. |