Joshua 19:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Hebron en Rehob en Hammon en Kana tot by die groot Sidon;
Afrikaans (NLV) 2011 Van daar gaan dit na Abdon, Regob, Gammon en Kana tot by Groot-Sidon.
Afrikaans 1933/1953 en Ebron en Rehob en Hammon en Kana tot by Groot-Sidon;
Afrikaans 1983 en na Abdon, Regob, Gammon en Kana toe tot by Groot-Sidon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) na Ebron, Regob, Gammon en Kana, tot by Groot-Sidon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en na die stede Abdon, Regob, Gammon en Kana, en dan tot by die stad Groot-Sidon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en na Abdon, Regob, Gammon en Kana toe tot by Groot-Sidon.