Joshua 19:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy draai na die sonsopgang na Bet-dagon en bereik Sébulon en die dal van Jiftahel, noord van Bet-Temek, en Neiel, en gaan uit na Kabul aan die linkerkant;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit swaai dan oos na Bet-Dagon toe, gaan teen Sebulon en Ge-Jiftag-El verby noord na Bet-Emek en Neïel toe en loop dan aan na Kabul in die noorde.
Afrikaans 1933/1953 dan draai dit teen sonop na Bet-Dagon en raak aan S,bulon en die dal Jiftag-El in die noorde, Bet-Emek en Neh¡ël, en loop aan links by Kabul;
Afrikaans 1983 Dan swaai dit oos na Bet-Dagon toe, gaan teen Sebulon en Ge-Jiftag-El noordwaarts verby na Bet-Emek en Neïel toe en loop aan na Kabul in die noorde
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die grens draai dan na die ooste, na Bet-Dagon, en grens aan Sebulon en die dal van Jiftag-El in die noorde, asook aan Bet-Emek en Neïel. Dit strek verder links na Kabul,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan draai die grens oos na die stad Bet-Dagon, en dit gaan langs die grond van die Sebulon-stam en by die stad Ge-Jiftag-El verby na die noorde, na die stede Bet-Emek en Neïel, en dan na die stad Kabul in die noorde
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Waar die grens oos swaai, gaan dit na Bet-Dagon toe, dan teen Sebulon en Ge-Jiftag-El noordwaarts verby na Bet-Emek en Neïel toe. Van daar af loop dit aan na Kabul in die noorde