Joshua 19:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en Alammeleg en Amad en Misheal; en reik tot by Karmel in die weste en tot by Sihorlibnat; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alammelek, Amad en Misal. Aan die westekant loop die grens teen Karmel en Sigor-Libnat verby. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Allamm,leg en Amead en Miseal; en raak in die weste aan die Karmel en aan Sihor-Libnat; |
| Afrikaans 1983 | Alammelek, Amad en Misal. Aan die westekant gaan die grens teen Karmel en Sigor-Libnat verby. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alammeleg, Amad en Misal. In die weste grens hulle gebied aan Karmel en Sigor-Libnat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alammelek, Amad en Misal. By die westekant gaan die grens langs Karmel-berg en die stad Sigor-Libnat verby. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alammelek, Amad en Misal. Aan die westekant gaan die grens teen Karmel en Sigor-Libnat verby. |