Joshua 19:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle grens was Helkat en Hali en Beten en Agsaf, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle gebied het bestaan uit Gelkat, Gali, Beten, Aksaf, |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle gebied was: Helkat en Hali en Beten en Agsaf, |
| Afrikaans 1983 | Hulle gebied omvat Gelkat, Gali, Beten, Aksaf, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In hulle gebied was Gelkat, Gali, Beten, Agsaf, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stede wat aan hulle behoort, is: Gelkat, Gali, Beten, Aksaf, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle gebied het bestaan uit Gelkat, Gali, Beten, Aksaf, |