Joshua 19:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vyfde lot het uitgekom vir die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vyfde keer toe die lot gewerp is, was dit vir die families van die stam Aser.
Afrikaans 1933/1953 En die vyfde lot het uitgekom vir die stam van die kinders van Aser volgens hulle geslagte;
Afrikaans 1983 Die vyfde loting was vir die families in die stam Aser.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die uitkoms van die vyfde loting was vir die stam van Aser se nageslag, ooreenkomstig hulle familiegroepe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het die vyfde lootjie getrek, die families in die Aser-stam het toe hulle grond gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vyfde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Aser.