Joshua 19:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte, die stede en hulle dorpe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie dorpe met hulle klein dorpies is die gebied van die families van die stam Issaskar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte, die stede met hulle dorpe. |
| Afrikaans 1983 | Dié stede met hulle buiteposte is dan die gebied van die families in die stam Issaskar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit dan is die erfdeel van die stam van Issaskar se nageslag vir hulle familiegroepe, die dorpe met hulle gehuggies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie stede en die dorpies daar naby behoort aan die families in die Issaskar-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié stede met hulle omringende dorpe was die gebied wat Issaskar se families as erfdeel gekry het. |