Joshua 19:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kuslyn strek tot by Tabor en Sahasima en Bet-Semes; en die uitgange van hulle gebied was by die Jordaan: sestien stede met hulle dorpe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle grens is teen Tabor, na Sagasajim en by Bet-Semes verby en loop dood teen die Jordaan. Daar is sestien dorpe met hulle kleiner dorpies rondom.
Afrikaans 1933/1953 en die lyn raak aan Tabor en Sahas¡ma en Bet-Semes, en hulle gebied loop dood by die Jordaan: sestien stede met hulle dorpe.
Afrikaans 1983 Hulle grens gaan teen Tabor, Sagasajim en Bet-Semes verby en loop dood teen die Jordaan. Daar is sestien stede met hulle buiteposte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die gebied grens aan Tabor, Sagasajim en Bet-Semes, met die verste punt van hulle grens by die Jordaan – sestien stede met hulle gehuggies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle grens gaan langs die stede Tabor, Sagasajim en Bet-Semes verby en dan tot teen die Jordaan-rivier. Hulle het 16 stede en die dorpies daar naby gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder gaan hulle grens teen Tabor, Sagasajim en Bet-Semes verby en loop uiteindelik dood teen die Jordaan. Daar is altesaam sestien stede met hulle omringende dorpe.