Joshua 19:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het in hul erfdeel Berseba of Skeba en Molada gehad,
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle gebied het ingesluit Berseba, Seba, Molada,
Afrikaans 1933/1953 En hulle het in hulle erfdeel gehad: Beër-Seba en Seba en Molada,
Afrikaans 1983 Hulle het as eiendom ontvang Berseba, Seba, Molada,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In hulle erfdeel was daar vir hulle Berseba, Seba, Molada,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die stede wat hulle gekry het, was: Berseba, Seba, Molada,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het die volgende stede en dorpe ingesluit: Berseba, Seba, Molada,