Joshua 19:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vierde lot het uitgekom na Issaskar, vir die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vierde loting was vir grond vir die families van die stam Issaskar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir Issaskar het die vierde lot uitgekom, vir die kinders van Issaskar volgens hulle geslagte; |
| Afrikaans 1983 | Die vierde loting was vir Issaskar, vir die families in die stam Issaskar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat Issaskar betref, die uitkoms van die vierde loting was vir die nageslag van Issaskar, vir hulle familiegroepe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het die vierde lootjie getrek, die families in die Issaskar-stam het toe hulle grond gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vierde stam aan wie ’n gedeelte van die grond toegeken is, was dié van Issaskar. |