Joshua 19:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die erfdeel van die kinders van Sébulon volgens hulle geslagte, hierdie stede met hulle dorpe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie dorpe met hulle omringende blyplekke was die gebied van die families van die stam Sebulon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit was die erfdeel van die kinders van S,bulon volgens hulle geslagte; hierdie stede met hulle dorpe. |
| Afrikaans 1983 | Dié stede met hulle buiteposte is dan die eiendom van die families in die stam Sebulon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die erfdeel van die nageslag van Sebulon vir hulle familiegroepe, hierdie dorpe met hulle gehuggies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie stede en die dorpies daar naby is die grond van die families in die Sebulon-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie dorpe en stede was in die gebied wat Sebulon se families as erfdeel gekry het. |